Manne, Is jou vrou op een dag :
Borrelend gelukkig?
Beneuk?
Bekommerd?
Stout?
Die onskuld vanself?
Jammer vir haarself?
Moeg en uitgeput?
Huilerig?
Totaal depressief?
Skuins bef@#?
MOOI...
DAN HET JY 'N REGTE VROU GEKRY & SY IS HEELTEMAL NORMAAL...
As jou vrou nie so is nie, is ek jammer om jou mee te deel:Jy is met 'n MAN getroud !!
No comments:
Post a Comment